NHK gemeente Kempton Park-Oos Gesinsorg
   
Tuisblad
Bedieninge
Gesinsorg
Kerkgebou

Webkaart

Verwysings
Kontak

Intranet
Gesinsorg sien om na elke ouderdomsgroep binne die gemeenskap van gelowiges.  Van ons kleinste tot ons oudste.  Binne die gemeente Kempton Park Oos maak ons voorsiening om die woord van God aan almal te bedien, maar ook sosiale interaksie & geestelike groei binne verskillende belange groepe.

Westweg 74
Brentwood Park
Kempton Park

Hierdie is die amptelike webbladsy van die Nederduitsch Hervormde Gemeente Kempton Park-oos.
Alle regte word voorbehou.
Kopiereg © 2004
Kontak die Webmeester met enige probleme.

Juniors vir JesusHoutkruisSenior Burgers

"Juniors vir Jesus" is vir alle laerskool kinders elke Donderdag 17:30 tot 18:30.
Gee u kind die geleentheid om sy Christenskap ten volle uit te leef. "Juniors vir Jesus" het baie pret! Ons leer baie van Jesus op 'n onvergeetlike manier. Ons leer weer ons kinders die Bybel opnuut ontdek as die Woord van God!

Het u geweet? 'n Kind ontwikkel die beste verhouding met Jesus tussen 3 & 7 Jaar?
Gee u kind die geleentheid om sy/ haar Geestelike wortels van vroeg af te ontwikkel.

"Juniors vir Jesus" kamp 16-18 Maart 2012:
Vir alle laerskool leerlinge, kategete en gesinne.
Julle is almal welkom.
Tema: Super Hero's!

Vir meer inligting oor "Juniors vir Jesus" laai die inskryfvorm hier af, of kontak Ds. Anneline by 0829247344 of stuur 'n e-pos anneline@kpo.co.za.