Eredienste

 

 

  • Tye: Sondae oggende om 09h00 & Spesiale gesinsaande maandeliks (hou aankondigings dop)
  • Eredienste is lewensverrykend en lewensveranderend
  • Preke is relevant, prakties en verstaanbaar
  • Evangelie vir 'n diverse gehoor van jonk tot oud
  • Ons vriendelikheid skep warmte teenoor lidmate en besoekers
  • KPO is 'n geloofsgemeenskap waar jou geloof kan wortelskiet en waarlik kan groei.