Preke 2014

Datum Tema Luister Lees
31-Des-2014 Josef, ons riglyn vir die Ou- en Nuwejaar. – Mattheus 1:18- oor .
25-Des-2014 Oud en jonk is genooi na Sy fees. - Lukas 2:25-39 oor .
21-Des-2014 ‘n Koning wat terugstaan – 1 Sameul 8:1-10 & 22 oor .
14-Des-2014 Die toring van Babel, hoort dit nie eerder in ‘n grappeboek as die Bybel nie? - Genesis 11- oor .
07-Des-2014 Kerssangdiens in samewerking met die Alberton se mannekoor oor lees
30-Nov-2014 Die soektog begin, 1ste Advent Sondag - Mattheus 2:1-12 oor .
23-Nov-2014 Ewigheidsondag - Lukas 20:27-44 oor .
16-Nov-2014 Lidmaatskap is geen waarborg! – Johannes 16:25- oor .
09-Nov-2014 Nadat Hy dit gesê het blaas Hy oor hulle en sê: Ontvang die Heilige Gees. - Johannes 20:19-23 oor .
26-Okt-2014 Christenskap is nie maklik nie – Mattheus 10:26 oor .
19-Okt-2014 Glo, Hoop...heling? - Markus 5:21-43 oor .
12-Okt-2014 Genoeg is genoeg – 2 Korintiërs 12:1-10 oor .
05-Okt-2014 Om jammer te voel is menslik, om barmhartigheid te bewys is Goddelik – Lukas 10:25 oor .
28-Sep-2014 God soek jou! – Johannes 21:1- oor .
21-Sep-2014 Lig en duisternis kan nie vermeng word nie, dis of lig of duisternis. - Johannes 8 oor .
14-Sep-2014 Maak ‘n keuse tussen gejaagdheid en dringendheid – Lukas 10:38- oor .
07-Sep-2014 Ware Hoop – Klaagliedere 11 oor lees
31-Aug-2014 Die groot Genesis teorie - Genesis 1:1- oor .
24-Aug-2014 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar in Christus Jesus was. - Filippense 1:27-2:18 oor .
17-Aug-2014 Dat geloof en ongeloof twee kante van dieselfde muntstuk is - Markus 9:14- oor .
10-Aug-2014 God se Meesterstuk! – Efesiërs 2:1-10 oor .
03-Aug-2014 Hoe sal die mense in ons gemeenskap weet van God se liefde en genade? - Handeling 2:14- oor .
27-Jul-2014 Vreugde in die Woord. - Hebreërs 12:1-3 oor .
20-Jul-2014 Wonder jy soms of God werklik bestaan? – Exodus 33:7- oor .
13-Jul-2014 Die grootse uitdaging van Christenwees. - Psalm 119:33-40 oor .
06-Jul-2014 Is ek welkom by God? – Mattheus 8:1- oor .
29-Jun-2014 Leer my U wil, Heer. - Efesiërs 2:1-10 oor .
22-Jun-2014 Die Heilige Gees bring my nader aan God! – Johannes 14 & Mattheus 15 oor .
15-Jun-2014 Drie-Eenheid – Efesiërs 1:3- oor .
08-Jun-2014 Ons almal het bagasie. Titus 4:17-24 oor .
01-Jun-2014 Ek moet nie probeer om meer van die Gees te kry nie. Die Gees moet meer van my kry. – 1 Tessalonisense 4 & 5 oor .
25-Mei-2014 Geestelike leiers – wagters op die mure. oor .
18-Mei-2014 Vergifnis bevry jou van jou verlede – Lukas 14:7- oor .
11-Mei-2014 Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle ‘n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees. – Johannes 14:15-31 oor .
27-Apr-2014 Om naby die kruis en naby Christus te wees. Lukas 23:33-43 oor .
20-Apr-2014 Die beste bewys van Jesus se opstanding- 1 Korintiërs 15:12-34 oor .
17-Apr-2014 Dit is Volbring - Nagmaal oor .
13-Apr-2014 Jesus is Koning (Palmsondag) – Mattheus 21:1-8 oor .
06-Apr-2014 Ontmoet jou Verlosser. – Johannes 9:11-25 oor .
30-Mar-2014 Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel. – 2 Kronieke 32:1-23 oor .
23-Mar-2014 ‘n Hofsaak wat ons almal se lewens beïnvloed. - Johannes 18:28-19:16 oor .
16-Mar-2014 Waarheen is God met ons oppad en hoe loop ons daardie pad? - Johannes 7:37- oor .
09-Mar-2014 Die Here is soos ‘n arend (Kinderdiens) - Deuteronomium 32:1-12 oor .
02-Mar-2014 Om met jou woorde lief te hê. – Mattheus 12:33-37 oor .
23-Feb-2014 Belydenis van Geloof, lewe tot Sy eer! – 1 Korintiërs 10:23-33 oor .
16-Feb-2014 Die Here is my Herder....ek is ‘n eregas. - Psalm 23 oor .
9-Feb-2014 Alles net Genade. – Genius 28:11-19 & 22
Seëngebed vir ‘n kind
oor .
02-Feb-2014 ....omdat julle glo word ook julle deur die krag van God veilig bewaar.... - 1 Petrus 1:3-9 oor .
26-Jan-2014 Geroep om ‘n fontein van lewende water te wees, ‘n bron vir heling en hoop! - Markus 10:46- oor .
19-Jan-2014 Laat Christus deur jou lewe vloei. - Johannes 7:37-39 oor .
12-Jan-2014 God word nooit moeg van gee nie. - Markus 11 & Lukas 12 oor .
05-Jan-20124 Jesus my eerste prioriteit.... Ja of Nee? – Kolossense 1:15-20 oor .