Preke 2015

Datum Tema Luister Lees
27-Des-2015 Jesus gee die Woord lewe - Lukas 4:14-30 oor .
25-Des-2015 Kersdag, Vrede! - Lukas 2:8-14 & Filippense 4:4-9 oor .
20-Des-2015 Advent nooi jou tot nuwe geloof en nuwe verwagtinge – Lukas 7:18-35 oor .

13-Des-2015

 

Hoe om betekenisvol te leef – Mattheus 9:36-

Emeritaat / Afskeid van Ds. Japie Coetzee Kliek hier

oor .
06-Des-2015 Kerssangdiens met Trevor Nasser, Hoop in ‘n verwarde wêreld – Markus 1:1-20 oor .
29-Nov-2015 Ek sien jou op die water vandag. – Mattheus 14:22- oor .
22-Nov-2015 Die Doop, ‘n lewenslange waarborg. Galasiërs 3:15-20 & 23-29 oor .

15-Nov-2015

 

Strome Lewende Water – Johannes 7:37-39

Meegaande video Kliek hier

oor .
15-Nov-2015 Gebed vir reën oor .
08-Nov-2015 God bly met ons besig – Jeremia 18:1-17 & Spreuke 13:13 oor .
01-Nov-2015 Alles tussen JJ en SDG - Jesus, help! & Soli Deo Gloria (Aan God al die Eer) - 1 Korintiërs 10:23-11:1 oor .
25-Okt-2015 Die pad het ‘n draai – Efesiërs 6:10-20 oor .
18-Okt-2015 Woorde het vlerke, dit vlieg. – Lukas 23:32-34 & Spreuke 18:201-21 oor .
11-Okt-2015 Maak jou Genadekruike vol. - 2 Konings 4:1- oor .
04-Okt-2015 Moenie jou strokies weggooi nie. – Deuteronomium 8:11-20 oor .
27-Sep-2015 Hy het voor die Ark gedans - 2 Sameul 6:1- oor .
20-Sep-2015 Opsoek na ‘n ander manier van bid. - Psalm 8 & Romeine 8:26- oor .
13-Sep-2015 U Het my gehelp en ek het opgehou huil. - Psalm 116 oor .
30-Aug-2015 Hoop, kyk nie om nie! – Hebreërs 6:13- oor .
23-Aug-2015 Wat is jou droom vir jou kind? - 1 Petrus 2:18-25 oor .
16-Aug-2015 Sê nou net daar’s nie ‘n Hemel nie...of sê nou net daar is ‘n Hemel? – Johannes 14 oor .
09-Aug-2015 Droom vrou - Ester oor .
02-Aug-2015 God se boek van die lewe – Psalm 139 oor .
19-Jul-2015 In die Here se hand is selfs ons min, baie! - Markus 6:35-44 oor .
17-Jul-2015 Buks Kleynhans (1934-2015) begrafnis met Die Dodemars van Handel oor .
12-Jul-2015 Aan God verbind – 1 Korintiërs 1:17-2:5 oor .
05-Jul-2015 Klim in die boot. – Markus 4:35-41 oor .
28-Jun-2015 God verras ons dikwels met sy teenwoordigheid! – 1 Konings 19 & Lukas 24 oor .
21-Jun-2015 Vrygewigheid as ‘n lewenswyse oor lees
31-Mei-2015 Kuns van vrygewigheid – 1 Kronieke 29 oor .
24-Mei-2015 Die Pinkster opdrag: Op die voetspore van Jesus na die gemeenskap waar ons leef. - Handeling 8 oor lees
17-Mei-2015 Moet nie probeer om meer van die Gees te kry nie, die Gees moet meer van jou kry. – Handeling 4 oor .
14-Mei-2015 Glo u in die krag van gebed? – Romeine 8:31-39 oor .
10-Mei-2015 Ma’s van die Bybel...is ook ma’s met foute. – 1 Sameul 1:1-28 oor .
03-Mei-2015 Oorwin die kwaad deur die goeie te doen. Sien jy daarvoor kans? – Romeine 12 oor .
26-Apr-2015 10 vrae van Jesus aan elkeen wat Hom wil volg. oor .
19-Apr-2015 Wandel met mense op die voetspore van Jesus – Handelinge 2:37 oor lees
12-Apr-2015 Wanneer jy gee, doen dit met oorgawe - Handelinge 20:33-35 oor .
05-Apr-2015 Die krag van Christus se opstanding in Christene se lewe. – Lukas 24:36-49 oor .
29-Mar-2015 Bring jou kennis van God, in kontak met jou belewenis van God - Lukas 24:13-35 oor .
22-Mar-2015 Wandel met God in Jesus se spore - Lukas 5:1-30 oor lees
15-Mar-2015 Wees ‘n lig vir ‘n kind oor .
08-Mar-2015 God se volk in dankbaarheid - Deuteronomium 29:2- oor .
22-Feb-2015 My storie en Jesus se storie – Lukas 10:38-42 oor .
15-Feb-2015 Waarheen is ons met God se wêreld oppad? – Johannes 20:19-31 oor .
08-Feb-2015 Kosbare geskenk! – Jesaja 43:1-7 ook 49:15 & 16 oor .
01-Feb-2015 Hoe sal ek weet wanneer ek die Here se Naam misbruik? - Handeling 17:16-34 oor .
25-Jan-2015 Die Here is besig om groot dinge te laat gebeur! Waar pas ons in? - Numeri 13 oor .
18-Jan-2015 God seën ons - Efesiërs 1:1-14 oor .
11-Jan-2015 Wees gereed - Lukas 12:35-48 oor .
22-Feb-2015 My storie en Jesus se storie – Lukas 10:38-42 oor .
4-Jan-2015 Hoe groot is jou geloof? - Mattheus 14:22- oor .