Predikante

 

Ds Anneline          

Ds. Anneline Geyer (BA Hons. & BD) RP geakrediteer vir Volwasse terapie & Huweliks berading.

Wie is Anneline?

Eerstens 'n navolger van Jesus Christus, ek kan nie my lewe sonder hom voorstel nie… dan die voltydse leraar van die gemeente KPO. Ek glo in 'n God van tweede kanse, vreugde, voorspoed en geluk. Hy het my geseën met 'n wonderlike sielsgenoot en lewensmaat Marius Coetzee.

Ons passie is “die lewe” en ons glo, dat jy elke sekonde voluit moet leef.

Jul kan my kontak by:
082 924 7344
011 396 7620
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
www.facebook.com/ds.anneline

     
Dr Christo    

Dr. Christo van der Merwe (BA & BD)

Jul kan my kontak by:

082 859 7412

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.